2 Samuel 4:1 Die Boodskap (DB)

Toe Saul se seun Is-Boset hoor dat Abner in Hebron dood is, het sy moed in sy skoene gesak. Al die Israeliete was lam geskrik.

2 Samuel 4

2 Samuel 4:1-9