2 Samuel 24:3 Die Boodskap (DB)

Joab het die koning geantwoord: “Kyk, ek hoop die Here u God maak die manskappe ’n honderd maal meer as wat hulle alreeds is, en ek hoop dit gebeur nog in u leeftyd; maar U Majesteit, hoekom wil u ’n sensus hou?”

2 Samuel 24

2 Samuel 24:1-6