2 Samuel 23:13 Die Boodskap (DB)

Drie van Dawid se 30 helde het eenkeer in die oestyd na Dawid toe gegaan waar hy in die Adullamgrot was. Die Filistyne se leër het in die Spooklaagte kamp opgeslaan.

2 Samuel 23

2 Samuel 23:9-15