2 Samuel 23:11 Die Boodskap (DB)

Die derde een was Samma. Hy was Agee, wat van Harar af gekom het, se seun. Die Filistyne het eenkeer by Legi saamgetrek. Daar was ’n land vol lensies en die manskappe het vir die Filistyne gevlug.

2 Samuel 23

2 Samuel 23:5-19