2 Samuel 22:4-6 Die Boodskap (DB)

4. Die Here moet geprys word,want as ek sy hulp vra,help Hy my teen my vyande.

5. Soos ’n groot golf wou die dood oor my breek,soos ’n vol rivier wou hy my saamsleep.

6. Ek was klaar vas in die dood se toue,ek het al klaar in sy strik getrap.

2 Samuel 22