2 Samuel 22:3 Die Boodskap (DB)

My God, by U is ’n mens altyd veilig.U keer my vyande; U maak my sterk sodat ek hulle kan wen.U is ’n veilige wegkruipplek; U help my teen al die geweld.

2 Samuel 22

2 Samuel 22:1-4