2 Samuel 21:9 Die Boodskap (DB)

Hy het hulle vir die mense van Gibeon gegee. Die mense van Gibeon het hierdie sewe mans almal gelyk doodgemaak en hulle op die berg by die Here se altaar opgehang. Dit het gebeur aan die begin van die oestyd, net toe die mense begin gars oes het.

2 Samuel 21

2 Samuel 21:1-15-16