2 Samuel 21:4 Die Boodskap (DB)

Die mense van Gibeon het gesê: “Ons wil nie Saul of sy familie se geld hê nie. Aan die ander kant mag ons seker nie vra dat van die Israeliete doodgemaak word nie, of hoe?”“Ek sal doen wat julle vir my vra,” sê Dawid.

2 Samuel 21

2 Samuel 21:1-7