2 Samuel 20:2 Die Boodskap (DB)

Al die Israeliete het vir Dawid gelos en is saam met Seba, seun van Bikri. Maar die mans van Juda het by hulle koning gebly en saam met hom gegaan van die Jordaanrivier af tot by Jerusalem.

2 Samuel 20

2 Samuel 20:1-7