2 Samuel 20:11 Die Boodskap (DB)

Een van Joab se manne het by Amasa gaan staan en geskree: “As julle van Joab hou en vir Dawid is, volg Joab!”

2 Samuel 20

2 Samuel 20:1-19