2 Samuel 2:7 Die Boodskap (DB)

Noudat julle koning dood is, moet julle sterk en dapper wees. Ek wil hê julle moet weet die mense van Juda het my koning gemaak oor hulle.”

2 Samuel 2

2 Samuel 2:1-15