2 Samuel 2:5 Die Boodskap (DB)

Hy het toe van sy manne na Jabes gestuur met die boodskap: “Die Here sal vir julle goed wees omdat julle so goed was vir Saul, julle koning, en hom begrawe het.

2 Samuel 2

2 Samuel 2:1-14