2 Samuel 2:21 Die Boodskap (DB)

Abner skree vir hom: “Hou op om my te jaag! Vang een van die jongmanne en vat sý wapens!”Maar Asael wou niks weet van wegdraai nie.

2 Samuel 2

2 Samuel 2:14-28