2 Samuel 2:1 Die Boodskap (DB)

Daarna het Dawid by die Here raad gevra: “Moet ek in een van die dorpe van Juda gaan bly?”Die Here het “Ja” geantwoord.Dawid vra toe: “In watter dorp moet ek gaan bly?”En die Here antwoord: “In Hebron.”

2 Samuel 2

2 Samuel 2:1-9