2 Samuel 19:33 Die Boodskap (DB)

Die koning het vir Barsillai gesê: “Kom saam met my oor die rivier. Kom bly by my in Jerusalem, dan sorg ek vir jou.”

2 Samuel 19

2 Samuel 19:27-39