2 Samuel 18:29 Die Boodskap (DB)

“Wat van Absalom? Is my kind veilig?” vra die koning.“Ek het ’n groot klomp mense bymekaar gesien net toe u generaal, Joab, vir my gesê het om te hardloop. Maar ek weet nie wat het daar gebeur nie,” sê Agimaäs.

2 Samuel 18

2 Samuel 18:26-32