2 Samuel 18:21 Die Boodskap (DB)

Toe sê Joab vir ’n man uit Afrika wat daar by hom is: “Gaan vertel jý vir die koning wat jy gesien het.”Die man het voor Joab gebuig en in die pad geval.

2 Samuel 18

2 Samuel 18:12-31