2 Samuel 17:8 Die Boodskap (DB)

U ken u pa en sy manne: hulle is baie dapper en hulle is nou so kwaai soos ’n wilde beer wie se kleintjies afgeneem is. U pa is ’n ou soldaat: hy sal nie vannag by die manskappe slaap nie.

2 Samuel 17

2 Samuel 17:4-17