2 Samuel 17:19 Die Boodskap (DB)

en die vrou het ’n doek oor die put gespan. Sy het garsmeel op die doek gegooi en dit oopgekrap sodat niemand iets sou agterkom nie.

2 Samuel 17

2 Samuel 17:17-23