2 Samuel 17:15 Die Boodskap (DB)

Gusai het vir Sadok en Abjatar, die twee priesters, gaan sê: “Dit is die raad wat Agitofel vir Absalom en die leiers van Israel gegee het en dit is die raad wat ek gegee het.

2 Samuel 17

2 Samuel 17:9-19