2 Samuel 17:10 Die Boodskap (DB)

Dan sal selfs die dapper manne wat vir g’n duiwel stuit nie, se moed hulle begewe, want al die Israeliete weet dat u pa ’n vegter is en dat daar dapper manne by hom is.

2 Samuel 17

2 Samuel 17:6-14