2 Samuel 16:4 Die Boodskap (DB)

Toe sê die koning vir Siba: “In daardie geval is al Mefiboset se goed nou joune.”“Baie, baie dankie, U Majesteit,” sê Siba, “u is baie goed vir my.”

2 Samuel 16

2 Samuel 16:1-9