2 Samuel 16:2 Die Boodskap (DB)

“Wat wil jy daarmee maak?” vra die koning hom.“Die donkies is vir die koning se gesin om op te ry en die brood en die vrugte is vir die manne. Die wyn is vir dié wat gedaan raak in die woestyn,” antwoord Siba.

2 Samuel 16

2 Samuel 16:1-7