2 Samuel 15:34 Die Boodskap (DB)

Maar as jy teruggaan stad toe, kan jy my help en die planne van Agitofel dwarsboom. Sê vir Absalom jy wil vir hom werk. Sê vir hom jy het voorheen vir my gewerk, maar nou is hy jou baas.

2 Samuel 15

2 Samuel 15:28-36