2 Samuel 15:27 Die Boodskap (DB)

Dawid het ook vir die priester Sadok gesê: “Jy moet sake vir my dophou. Gaan rustig terug stad toe saam met Abjatar en julle twee seuns Agimaäs en Jonatan.

2 Samuel 15

2 Samuel 15:23-30