2 Samuel 15:18 Die Boodskap (DB)

Al die koning se eie soldate en sy hele lyfwag het voor hom verbygegaan. Die 600 man uit Gat wat by hom aangesluit het, het ook voor hom verbygegaan.

2 Samuel 15

2 Samuel 15:12-21