2 Samuel 15:16 Die Boodskap (DB)

Die koning is te voet uit die stad uit en al sy mense is agter hom aan. Hy het net tien van sy haremvroue in die paleis gelos om die plek op te pas.

2 Samuel 15

2 Samuel 15:7-26