2 Samuel 14:30 Die Boodskap (DB)

Toe sê Absalom vir sy werkers: “Julle ken mos Joab se stuk land hier langs myne waar hy die gars geplant het. Gaan steek dit aan die brand!”Die werkers het die stuk land aan die brand gesteek.

2 Samuel 14

2 Samuel 14:29-33