2 Samuel 13:37 Die Boodskap (DB)

Absalom het na Talmai, Ammigur se seun, toe gevlug. Talmai was die koning van Gesur. Dawid het baie lank oor sy seun Amnon gehuil.

2 Samuel 13

2 Samuel 13:30-39