2 Samuel 13:31 Die Boodskap (DB)

Die koning het van sy stoel af opgespring en sy klere geskeur. Toe het hy op die grond gaan lê. Al sy amptenare het met geskeurde klere daar om hom gestaan.

2 Samuel 13

2 Samuel 13:21-36