2 Samuel 13:2 Die Boodskap (DB)

Hy was skoon siek soos hy die hele dag oor Tamar, sy halfsuster, geloop en dink het. Hy kon nie naby haar kom nie, want sy was nog ’n jongmeisie wat eenkant moes bly.

2 Samuel 13

2 Samuel 13:1-5