2 Samuel 12:22 Die Boodskap (DB)

Dawid het hulle geantwoord: “Toe die kind nog geleef het, het ek niks geëet nie en gehuil omdat ek gedink het miskien sal die Here my jammer kry en die kind laat leef.

2 Samuel 12

2 Samuel 12:18-31