2 Samuel 11:20 Die Boodskap (DB)

sal hy dalk kwaad word en vir jou sê: ‘Maar hoekom het julle so naby die muur van die stad geveg? Het julle nie geweet hulle gaan julle bo van die muur af met goed bestook nie?

2 Samuel 11

2 Samuel 11:15-27