2 Samuel 11:2 Die Boodskap (DB)

Laat een middag, net na sy middagslapie, het hy op die dakstoep van die paleis rondgestap. Hy sien toe van die dak af ’n vrou wat besig is om te bad. Dit was ’n baie mooi vrou.

2 Samuel 11

2 Samuel 11:1-7