2 Samuel 11:12 Die Boodskap (DB)

“Bly nog vandag en môre hier, dan sal ek jou terugstuur,” het Dawid vir hom gesê. Urija het toe vir nog twee dae in Jerusalem gebly.

2 Samuel 11

2 Samuel 11:9-17