2 Samuel 11:10 Die Boodskap (DB)

Dawid het gehoor Urija het nie by sy huis gaan slaap nie.“Jy was dan so lank weg, hoekom het jy nie huis toe gegaan nie?” vra Dawid hom die volgende môre.

2 Samuel 11

2 Samuel 11:7-11