2 Samuel 10:16 Die Boodskap (DB)

Hadad-Eser het ook die soldate wat oorkant die Eufraat was, laat kom. Die hele leër van die Arameërs het na Gelam toe getrek. Sobak, Hadad-Eser se groot generaal, was die leier.

2 Samuel 10

2 Samuel 10:14-19