Saul en Jonatan, sy seun - die mense was baie lief vir hulle. Hulle was altyd bymekaar;nou is hulle ook saam in die dood.Hulle was so vinnig soos valke,so dapper soos leeus.