2 Samuel 1:15 Die Boodskap (DB)

Dawid roep toe een van sy jongmanne. “Kom hier!” sê hy vir hom. “Maak dié man van kant!”Die man het toe die Amalekiet doodgemaak.

2 Samuel 1

2 Samuel 1:13-23