2 Samuel 1:12 Die Boodskap (DB)

Hulle het daardie hele dag niks geëet nie. Hulle het gehuil en hardop uitgeroep: “Arme Saul! Arme Jonatan! Die arme volk van die Here! Die arme Israeliete wat in die oorlog dood is!”

2 Samuel 1

2 Samuel 1:9-22