2 Kronieke 7:21 Die Boodskap (DB)

Die tempel wat nou so pragtig is, sal dan ’n ruïne wees en almal wat daar verbyloop, sal vra: ‘Wat het hier gebeur? Waarom het die Here dit aan sy land en sy tempel gedoen?’

2 Kronieke 7

2 Kronieke 7:13-22