2 Kronieke 6:37 Die Boodskap (DB)

Hulle kan daar in die vreemde land besef dat hulle verkeerd was en hulle bekeer. As hulle dan bely: ‘Ons het sonde gedoen, ons was verkeerd en goddeloos,’

2 Kronieke 6

2 Kronieke 6:27-40