2 Kronieke 6:33 Die Boodskap (DB)

luister dan tog uit die hemel waar U woon. Gee vir die vreemdeling wat hy van U vra. Dan sal al die mense op aarde U leer ken en U dien soos Israel dit doen. Hulle sal dan weet dat dié tempel wat ek gebou het, ter ere van u Naam gebou is.

2 Kronieke 6

2 Kronieke 6:30-38