2 Kronieke 6:21 Die Boodskap (DB)

“Mag U altyd die nederige en ernstige gebede hoor wat ek en my volk na hierdie plek toe rig. Mag U luister van waar U in die hemel woon en mag U ons vergewe as ons teen U sonde doen.

2 Kronieke 6

2 Kronieke 6:17-25