2 Kronieke 6:2-4 Die Boodskap (DB)

2. Maar ek het vir U ’n waardige huis gebou, ’n plek waarin U vir altyd kan woon.”

3. Salomo het toe omgedraai en die hele Israel wat daar voor hom gestaan het, geseën.

4. Hy het vir hulle gesê: “Ek loof die Here wat gedoen het wat Hy vir my pa, Dawid, belowe het.

2 Kronieke 6