2 Kronieke 4:17 Die Boodskap (DB)

Die gietwerk het Salomo in die Jordaanvallei, tussen Sukkot en Saretan, laat doen. Dit is in gietvorms van klei gedoen.

2 Kronieke 4

2 Kronieke 4:7-22