2 Kronieke 36:9 Die Boodskap (DB)

Jojagin was agtien jaar oud toe hy koning geword het. Hy het drie maande lank in Jerusalem regeer. Die Here was nie tevrede met wat Jojagin gedoen het nie.

2 Kronieke 36

2 Kronieke 36:7-15