2 Kronieke 36:18 Die Boodskap (DB)

Nebukadnesar het alles wat in die tempel gebruik is, vir homself gevat. Hy het ook al die skatte wat in die Here se tempel, die koning se paleis en in die hoë amptenare se besit was, vir hom gevat.

2 Kronieke 36

2 Kronieke 36:17-23