2 Kronieke 35:5 Die Boodskap (DB)

Gaan staan op die plekke in die heiligdom wat aan julle toegewys is. Help die mense vir wie julle verantwoordelik is, wanneer hulle hulle offers na die tempel bring.

2 Kronieke 35

2 Kronieke 35:1-11