2 Kronieke 35:25 Die Boodskap (DB)

Jeremia het ’n treurlied oor Josia geskryf. Al die sangers en sangeresse sing tot vandag toe oor Josia in hulle treurliedere. Die liedere is in ’n bundel getiteld Die Treurliedere opgeneem.

2 Kronieke 35

2 Kronieke 35:24-26